Kalfiefees 2023 Opening: Ek en die Blues… Valiant Swart
Hermanus Ouditorium 1 Harmony Avenue, Hermanus, Western Cape, South AfricaMet sy kenmerkende kitaar en bekfluitjie het Valiant Swart al baie harte gesteel. Die jaar gaan die plaaslike inwoner van Onrus die Kalfiefees open met sy produksie Ek en die Blues. Dis vir my 'n eer om Kalfiefees 2023 te open. My konsert bestaan uit die liedjies en stories wat ek nou al vir meer …
Kalfiefees 2023 Opening: Ek en die Blues… Valiant Swart Read More »