Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Waterberg Hartswerk Fees… Valiant Swart & Illimar Neitz

September 2, 2023

R200 – R800
Valiant Swart & Illimar Neitz tree Saterdag 2 September by die Waterberg Hartswerk Fees op!
KUNS | KOS | MUSIEK | VRIENDE | BOSVELD
Die Waterberg Hartswerkfees bied dit alles en nog meer!
Kom geniet ‘n naweek met van Suid-Afrika se top kunsternaars, ‘n verskeidenheid handwerk kuns uitstallers, en fees-kos uit die boonste rakke! Verder word verskeie ‘craft’ werskwinkels ook op die Saterdag oggend aangebied vir diegene wat self kunstig wil raak…
Om als te kroon, word die fees gehou in die hartjie van die Waterberge se bosveld. Omring met die natuurskoon van Die Boer en Die Belg se gasteplaas, is dit maklik om te sien hoekom dié feestelike naweek nie gemis mag word nie!
OP DIE VERHOOG:
Bad Peter | Bacchus Nel | Pedro Barbosa | Ruhan du Toit | ANDRA | Albert Frost | Valiant Swart | Logan Pietersen

Details

Date:
September 2, 2023
Cost:
R200 – R800
Event Category:
Website:
https://tickets.tixsa.co.za/event/waterberg-hartswerk-fees

Venue

Die Boer & Die Belg
Andante Game Farm, Part 4 of Rietvally 340 Rietvally
Mookgopong, Limpopo 0560 South Africa
Phone
0797777572
View Venue Website

Organizer

Waterberg Hartswerk Fees
View Organizer Website
Shopping Basket