- This event has passed.
Anton Goosen & Illimar Neitz Liedjieboer 77 Not Out
September 9, 2023 at 1:00 pm - 9:00 pm
R320
Loop bied aan Anton Goosen met Illimar Neitz op kitaar
Kom luister saam na liedjies wat al oor die 40 jaar saam ons stap!
Saterdag, 9 September 2023
Deure maak 13:00 oop, show begin 18:00
R320 per kaartjie 
Bespreek jou kaartjies NOU
Kontak Riaan op 0825718557 