Botswana River Party met Valiant Swart
Ntshe River Ntshe River, Tshesebe, Francistown, BotswanaKom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart vir die jaarlikse “Riverparty”. Ons kamp in die ongerepte natuur aan die wal van 'n Botswana rivierloop. Kuier lekker in die sand om 'n vuur met Valiant wat ons vermaak. Vertonings begin saans Vrydag 22 Sep. en Saterdag 23 Sep. so 19h00/ 19h30. Hout en ys …