Botswana River Party met Valiant Swart
Ntshe River Ntshe River, Tshesebe, FrancistownKom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart vir die jaarlikse “Riverparty”. Ons kamp in die ongerepte natuur aan die wal van 'n Botswana rivierloop. Kuier lekker in die …
R950