All Day

Botswana River Party met Valiant Swart

Ntshe River Ntshe River, Tshesebe, Francistown

Kom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart vir die jaarlikse “Riverparty”. Ons kamp in die ongerepte natuur aan die wal van 'n Botswana rivierloop. Kuier lekker in die sand om 'n vuur met Valiant wat ons vermaak. Vertonings begin saans Vrydag 22 Sep. en Saterdag 23 Sep. so 19h00/ 19h30. Hout en ys …

Botswana River Party met Valiant Swart Read More »

R950
Shopping Basket