Anton Goosen & Illimar Neitz @ Be-Human Night Market

Be-Human Middelwater Farm Glen, R30 Brandfort Road, Bloemfontein, Free State, South Africa

Anton Goosen & Illimar Neitz live on the Olof Bergh Stage this Friday, 8 September. Tickets available at the gate for only R30. See you there!

R30

Anton Goosen & Illimar Neitz Liedjieboer 77 Not Out

Loop St 37 Loop st, Potchefstroom, North West Province, South Africa

Loop bied aan Anton Goosen met Illimar Neitz op kitaar Liedjieboer 77 not out Kom luister saam na liedjies wat al oor die 40 jaar saam ons stap! Saterdag, 9 September 2023 Deure maak 13:00 oop, show begin 18:00 R320 per kaartjie Bespreek jou kaartjies NOU Kontak Riaan op 0825718557

R320

Spoegwolf & Die Legendes (Anton Goosen & Valiant Swart ft. Illimar Neitz)

Big Top Arena Carnival City Cnr Elsburg Rd & Century Rd,Carnival City, Brakpan, Gauteng, South Africa

Maak reg vir 'n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes. Op 18 November 2023 gaan die Carnival City se Big Top Arena 'n eenmalige vertoning aanbied waar Spoegwolf en van die grootste rolspelers in Afrikaanse musiek jou uitnooi vir 'n aand van onvergeetlike musiek. Kom beleef hierdie …

Spoegwolf & Die Legendes (Anton Goosen & Valiant Swart ft. Illimar Neitz) Read More »

R325 – R575
Shopping Basket