BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//SA Blues Society - ECPv6.4.0.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://sabluessociety.co.za
X-WR-CALDESC:Events for SA Blues Society
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20230101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20230922
DTEND;VALUE=DATE:20230925
DTSTAMP:20260823T163022
CREATED:20230623T103537Z
LAST-MODIFIED:20230623T103550Z
UID:2208-1695340800-1695599999@sabluessociety.co.za
SUMMARY:Botswana River Party met Valiant Swart
DESCRIPTION:Kom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart vir die jaarlikse “Riverparty”. Ons kamp in die ongerepte natuur aan die wal van ‘n Botswana rivierloop. Kuier lekker in die sand om ‘n vuur met Valiant wat ons vermaak. Vertonings begin saans Vrydag 22 Sep. en Saterdag 23 Sep. so 19h00/ 19h30. Hout en ys is by jou kaartjie ingesluit en genoeg ablusie geriewe is ook beskikbaar. Die kampplek is reg al vanaf Donderdag 21 September om 14h00 en as julle nog Sondagaand (24 Sep) wil kuier is dit ook reg om eers Maandag\, 25 September te vertrek. Jou kaartjie sluit albei vertonings en jou kampplek in. Jongelinge 15 en onder is gratis. Bring jou kampkos en drinkgoed en kom saam vir 2 eksklusiewe aande met Valiant Swart. \nWaar? Beplan maar self jou roete na Francistown en van daar volg die A1 noord na die Zimbabwe grens for nog 54 km tot by ‘n “village” Tshesebe. Dit is goeie teerpad tot daar en dan net so 4 km tot die “spot”. Volg dan net aanwysings.. Slegs 4×4.
URL:https://sabluessociety.co.za/event/botswana-river-party-met-valiant-swart/
LOCATION:Ntshe River\, Ntshe River\, Tshesebe\, Francistown\, Botswana
CATEGORIES:Valiant Swart
ATTACH;FMTTYPE=image/webp:https://sabluessociety.co.za/wp-content/uploads/2023/06/riverparty.webp
END:VEVENT
END:VCALENDAR